- Emily Harris en Sari van Anders,
’n Man sit op die rusbank en kyk TV. Sy lewensmaat, 'n vrou, berei aandete voor, terwyl sy geestelik van haar doenlysie afmerk. Dit sluit in die terugbesorging van haar maat se hemde wat sy verlede week aanlyn vir hom bestel het, en die bespreking van 'n huisdokter-afspraak vir hul jongste kind.